Artikel 30 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes vereis dat elke werkgewer βn opsomming van die Wet vertoon waar werknemers dit kan lees, in die amptelike tale wat by die werkplek gepraat word. Hierdie kaart is die Departement se eie Afrikaanse teks (Vorm BCEA 1B), geset vir die muur: werkure, oortyd, verlof, betaling, kennisgewing en beeindiging, kinder- en dwangarbeid, en die bevoegdhede van arbeidsinspekteurs.
Print spec: full colour, CMYK, printed on 180 gsm poster paper and encapsulated (laminated both sides) so it wipes clean and lasts for years. Collection in Durban or courier nationwide. Need branding, a different size or a foam-board mount? Ask us.








Reviews
There are no reviews yet.